Can I read Vita Trilogie 03 - Fontein vir 'n vlugteling - Waar Verandering Nuwe Liefde Bring on EtoBox?
Vita Trilogie 03 - Fontein vir 'n vlugteling - Waar Verandering Nuwe Liefde Bring by Hugo, Helena is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Vita Trilogie 03 - Fontein vir 'n vlugteling - Waar Verandering Nuwe Liefde Bring about?
Fontein vir ’n vlugteling is die laaste boek in Helena Hugo se baie gewilde drieluik reeks oor die beeldskone Vita, wat die slagoffer word van haar skelm man, Robert. Robert vlug landuit om van sy dade te probeer wegkom en los sy mooi vrou in ’n penarie. Fontein vir vlugteling is ’n spannings- en liefdesverhaal wat handel oor Robert se bekering en terugkeer. Toe hy besef hy is in die moeilikheid oor die geld wat hy by sy firma ‘geleen’ het, sit hy alles wat hy kan, in kontant om, en vlug oorsee na Boedapest. Tuis het hy ’n affair gehad met ’n vrou wat dink hulle gaan saam iewers ryk word, maar sy laat hom in die steek nadat hulle ’n week in Boedapest in ’n luukse hotel deurgebring het. Ná ’n rusie los sy hom met net genoeg om uiters ’n dag of twee in die hotel uit te hou. Die nag voor Kersfees dwaal hy in die stad rond. Skielik verlang hy na sy vrou, Vita, en waag dit om na ’n internetkafee te gaan en sy eposse te lees. Hy het epos: (Jy gaan pa word Junie volgende jaar. Kom huis toe. Ons het jou nodig.) Sal Robert gehoor gee aan sy vrou se versoek? Sal Vita hom ooit weer sien? Sal hy sy verpligtinge teenoor haar kan nakom? Hierdie boeiende verhaal deur Helena Hugo beloof om weer ee
Who reads Vita Trilogie 03 - Fontein vir 'n vlugteling - Waar Verandering Nuwe Liefde Bring?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Hugo, Helena
- Publisher
- New Holland Publishing South Africa (Pty) Ltd
- Published
- 2011
- Language
- AF
- ISBN
- 9781415312223
- Category
- work of fiction