Skip to content

Opening book details…

Can I read Parker Trilogie 01 - Liefde Vir 'n Vuurvreter (Romanza) on EtoBox?

Parker Trilogie 01 - Liefde Vir 'n Vuurvreter (Romanza) by Potgieter, Didi is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Parker Trilogie 01 - Liefde Vir 'n Vuurvreter (Romanza) about?

Imke trou halsoorkop met Mark Parker en kom tot haar skok agter dis eintlik Robert, sy broer, wie se naam op die huweliksertifikaat staan. Die Parker-naam moet ten alle koste beskerm word, en Imke en Robert besluit om die charade te leef tot sy haar groenkaart en hy sy wynplaas in Frankryk gekry het. Dan sal hulle paaie skei. Dis toe nie so maklik om platonies, én boonop getroud, saam in een huis te woon nie. Gaandeweg besef Imke haar liefde is geanker in Robert, terwyl hy weet sy lewe sonder die kern van sy hart, sy vuurvreter-Imke, sal nooit weer dieselfde wees nie, al beland hulle voornemende egskeiding dan ook op die rotse. **

Who reads Parker Trilogie 01 - Liefde Vir 'n Vuurvreter (Romanza)?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Potgieter, Didi
Publisher
LAPA Uitgewers
Published
2015
Language
AF
Category
work of fiction

More by Potgieter, Didi

Browse all works by Potgieter, Didi

Similar books