Skip to content

Opening book details…

Can I read Moord Op Griekwastad: Die Storie Van Die Steenkamp-treurspel on EtoBox?

Moord Op Griekwastad: Die Storie Van Die Steenkamp-treurspel by Charné Kemp is a nonfiction available to read on EtoBox.

What is Moord Op Griekwastad: Die Storie Van Die Steenkamp-treurspel about?

Dit was die moorde wat Suid-Afrika in 2012 geskok het.Laat een middag in die slaapdorpie van Griekwastad versprei die nuus soos ’n veldbrand: daar was 'n moord by die Steenkamp-plaas. Deon, Christel en die jong dogter Marthella is vermoor. Klein Don is ongeskonde.Die dorp is vir eers in skok. Verdagtes word gesoek en boere vorm kommandos om te soek vir die voortvlugtendes.Maar soos die stof gaan lê, vorm 'n ander prentjie. 'n Jong, wit seun word verdink van die moord. Hy word aangekla. En so skeur Griekwastad in twee: die wat glo dat die jong seun wel kon moord pleeg, en die wat glo dat die polisie fout gemaak het.Sy vertel hier die storie van Don Steenkamp en die familietragedie wat op die Steenkamps se Naauwhoek-plaas afgespeel het.About the AuthorCharne Kemp is 'n senior joernalis by die Kimberley kantoor van die koerant Volksblad, en sy kén die wêreld en die mense van Griekwastad. Sy was een van die eerstes op die toneel van die tragedie. Sy het 'n naam gemaak vir haarself in die Afrikaanse media deur haar werk vir verskeie publikasies soos Rooi Rose, Beeld, Insig, and Sarie.

Who reads Moord Op Griekwastad: Die Storie Van Die Steenkamp-treurspel?

It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.

Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.

Author
Charné Kemp
Publisher
Tafelberg-Uitgewers
Published
2014
Language
AF
ISBN
9780624057345
Category
nonfiction

More by Charné Kemp

Browse all works by Charné Kemp

Similar books