Skip to content

Opening book details…

Can I read Purr-fekte Kersfees: 'n Kantoorliefde met Norman, die ondeunde kantoorkat on EtoBox?

Purr-fekte Kersfees: 'n Kantoorliefde met Norman, die ondeunde kantoorkat by Beaton, Francine is a book available to read on EtoBox.

What is Purr-fekte Kersfees: 'n Kantoorliefde met Norman, die ondeunde kantoorkat about?

Anja Jordaan hou miskien nie van Kersfees nie, maar sy steek dit weg van die mense na aan haar. Die kersversierings, liedjies en feesvieringe grief haar net soveel soos Heinrich Winterbach. Toe sy boonop uitvind dat Heinrich as Besturende Direkteur aangestel is na die afsterwe van haar geliefde mentor, Peet Harmse, sak Anja se hart in haar skoene. Die man is n ongeskikte buffel. Na ses jaar in Hong Kong, keer Heinrich terug na Kaapstad met gemengde gevoelens. Peet Harmse het n groot deel van sy lewe uitgemaak, nie net as peetpa nie, maar ook as mentor. Dis groot skoene om vol te staan. Norman, die swart en wit kantoorkat, beraam spesiale planne vir die feesseisoen. Sy teiken is Anja. Norman is vasbeslote om haar houding jeens Kersfees en Heinrich te verander. Mense kan soms so dom wees. Hulle staar hulle blind teen hul eie onsekerhede. Kan Norman iets beredder om die ys om Anja en Heinrich se harte te smelt? Purr-fekte Kersfees is n verhaal van tweede kanse, vergifnis en die helende krag van liefde. Kom saam met Norman, Anja en Heinrich op n reis waar die gees van Kersfees nie net weer aangesteek word nie, maar waar ware liefde selfs die hardkoppigste harte kan oorwin. Purr-fekte

Author
Beaton, Francine
Publisher
Francine Beaton
Published
2023
Language
AF
ISBN
9781991241238

More by Beaton, Francine

Browse all works by Beaton, Francine

Similar books