Skip to content

Opening book details…

Can I read Agter die skerms: Seks en dwelms in TV-land on EtoBox?

Agter die skerms: Seks en dwelms in TV-land by Christo Gerlach is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Agter die skerms: Seks en dwelms in TV-land about?

Met hierdie ware verhaal onthul die akteur en televisie-vervaardiger Christo Gerlach die skokkende werklikhede agter die glans van die vermaaklikheidsbedryf. As kind moes Christo die papawers uit sy ouma se tuin ruk omdat sy oupa in die Volksblad gelees het dat dié blom 'n bron van opium is. Jare later sou Christo homself moes ruk uit die kloue van 'n kokaïene-verslawing. In sy soms pynvol eerlike verhaal vertel hy van sy soeke na die liefde en aanvaarding wat sy pa nooit vir hom gegee het nie, van hoe hy TV-ster geword het in reekse soos Piet-my-vrou, Sterretjie en Transkaroo, en later vervaardiger van top-reekse soos Idols, Glitterati en Tonge los. Hy ontbloot sonder skroom wat agter die skerms van die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf aangaan. En hy praat ook reguit oor sy verslawings aan kokaïene en Stilnox. En dan is daar die skim van Alfredo - die man wat in sy donkerste ure deel van sy vernietiging was. Christo se reis neem hom van die donkerte tot 'n plek waar genesing kan begin - 'n nuwe lewe van selfaanvaarding.

Who reads Agter die skerms: Seks en dwelms in TV-land?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Christo Gerlach
Publisher
Tafelberg-Uitgewers
Published
2012
Language
AF
ISBN
9780624054443
Category
work of fiction
Subjects
Memoir, Biography, Humanities

More by Christo Gerlach

Browse all works by Christo Gerlach

Similar books