Opening book details…
Can I read Victoriavalle Van Liefde on EtoBox?
Victoriavalle Van Liefde by Lizet Engelbrecht [Engelbrecht, Lizet] is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Victoriavalle Van Liefde about?
Dokter Emesia, wat pas haar eie praktyk gekoop het, maak teensinnig ’n belofte aan haar sterwende vriendin om vir drie maande as verpleegster by die Rhodes-Inn in Livingstone, Zambië te gaan werk. Emesia het egter haar eie plan: sy wil die Fransman, Rex, wat op haar elfde verjaarsdag aan haar belowe is, ontmoet en hopelik terugbring Suid-Afrika toe. Wanneer sy in Livingstone kom, is dit egter nie Rex wat haar hart laat vinniger klop nie, maar Deon, sy buite-egtelike broer. Dit wil net lyk asof Deon aangetrokke is tot haar. Maar dan begin die vonke spat, want Rex probeer alles in sy vermoë om die hotel te verkoop en Deon, wat weer sy erfenis ten alle koste wil behou, glo vas Emesia konkel saam met Rex . . .
Who reads Victoriavalle Van Liefde?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Lizet Engelbrecht [Engelbrecht, Lizet]
- Publisher
- Satyn
- Published
- 2011
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624049135
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Romance, Fiction
Other editions & translations
More by Lizet Engelbrecht [Engelbrecht, Lizet]
Browse all works by Lizet Engelbrecht [Engelbrecht, Lizet]
