Skip to content

Opening book details…

Can I read Liefde Vir 'N Dromer on EtoBox?

Liefde Vir 'N Dromer by Didi Potgieter is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Liefde Vir 'N Dromer about?

Petri is 'n bofbalspeler in New York en Katryn is 'n plaasmeisie wat haar pa se besigheid aan die ander kant van die wêreld bestuur. Hulle het wel een ding in gemeen: Hulle albei moet in Pretoria wees vir die lees van Petrus Theron se testament. Petri erf aandele in Petrus se besigheid en Katryn is woedend oor haar stiefpa se halsoorkop besluit. Hy is boonop onmoontlik sexy, hardkoppig en so ryk soos Midas. Katryn, wat moes hard werk vir alles wat sy het, gaan nie toelaat dat enigiemand haar droom kom steel nie. Al soen hy hóé lekker! Hy moet vir drie maande by die besigheid betrokke wees voor Katryn sy aandele kan koop, maar sy besef gou dat sy Petri heeltemal verkeerd opgesom het, en dat sy nie haar droom hoef prys te gee om plek te maak vir 'n nuwe een nie ...

Who reads Liefde Vir 'N Dromer?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Didi Potgieter
Publisher
Lapa Uitgewers
Published
2020
Language
AF
ISBN
9780639605180
Category
work of fiction

More by Didi Potgieter

Browse all works by Didi Potgieter

Similar books