Skip to content

Opening book details…

Can I read Die skolastieke bibliologie van Petrus van Mastricht (1630–1706) on EtoBox?

Die skolastieke bibliologie van Petrus van Mastricht (1630–1706) by J.A. Schlebusch is a nonfiction available to read on EtoBox.

What is Die skolastieke bibliologie van Petrus van Mastricht (1630–1706) about?

Hierdie artikel ondersoek die skolastieke bibliologie van die sewentiende-eeuse Nederlandse teoloog, Petrus van Mastricht (1630–1706), met ’n bepaalde fokus op sy beskouing oor die aard, inspirasie en gesag van die 66 boeke van die Protestantse kanon. Ten spyte van die toenemende belangstelling in Van Mastricht se teologie kenmerkend van die afgelope twee dekades, geniet die plek en rol van die Bybel in sy Gereformeerd-skolastieke teologiese sisteem relatief min aandag, veral in vergelyking met sy skolastieke metode, sy Triniteitsleer en sy polemiek teen die rasionalisme van René Descartes. Hierdie studie herwaardeer Van Mastricht se bibliologie binne die konteks van sewentiende-eeuse epistemologiese debatte, waarin hy homself as ’n uitnemende verteenwoordiger van die Dordtse ortodoksie onderskei. Binne die raamwerk van die Gereformeerde skolastiek se polemiek teen die epistemologiese rewolusie wat deur die Cartesianisme bewerkstellig is, ontwikkel Van Mastricht ’n skolastieke bibliologie waarvolgens die Bybel, as onfeilbare Godsopenbaring, ’n deurslaggewende rol speel. Hiervolgens sou die Skrif as ’n gesaghebbende bron aanvaar behoort te word nie net ten opsigte van teologiese sak

Who reads Die skolastieke bibliologie van Petrus van Mastricht (1630–1706)?

It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.

Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.

Author
J.A. Schlebusch
Publisher
Departement Sistematiese en Historiese Teologie, Universiteit van Pretoria - LitNet Akademies
Published
2025
Language
AF
Category
nonfiction
Subjects
Social Science, European & American Philosophy, Social_sciences

More by J.A. Schlebusch

Browse all works by J.A. Schlebusch

Similar books