Opening book details…
Can I read Vuurvas : Aan jou sy vir altyd on EtoBox?
Vuurvas : Aan jou sy vir altyd by (author) Eric Wilson is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is Vuurvas : Aan jou sy vir altyd about?
Wanneer Kaptein Caleb Holt binne-in ‘n brandende gebou is, leef hy volgens die leuse van ‘n brandweerman: Bly altyd by jou maat se sy. By die huis is dit egter ‘n ander storie. Daar leef hy volgens sy eie reels. Caleb se vrou, Catherine, het as dogtertjie daarvan gedroom om met ‘n liefdevolle, dapper brandweerman te trou – net soos haar pa. Nou, na ‘n huwelik van sewe jaar, wonder sy wanneer sy opgehou het om ‘goed genoeg’ te wees. Male sonder tal se argumente en woede het die vonk in hul huwelik geblus. Terwyl hulle die egskeidingsproses aan die gang sit, daag Caleb se pa hom uit om aan ‘n 40—dag eksperiment deel te neem: Die ‘Liefdesuitdaging’. Caleb wonder of it die moeite werd sal wees, maar stem in, meer om sy pa se onthalwe as om sy huwelik te red. Caleb is egter totaal verras deur dit wat hy leer oor die betekenis van liefde. Skielik besef hy dis wekrlik die moeite werd om vir sy vrou en sy huwelik te baklei. Maar is dit te laat vir Caleb en Catherine om ‘n vuurvaste huwelik te verkry?
Who reads Vuurvas : Aan jou sy vir altyd?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- (author) Eric Wilson
- Publisher
- Struik Christian Media
- Published
- 2011
- Language
- AF
- ISBN
- 9781415308240
- Category
- nonfiction
Other editions & translations
More by (author) Eric Wilson
Browse all works by (author) Eric Wilson
Similar books
- 'n Liedjie vir Anine — Elsa Winckler (2017)
- Die Spreuke 31-vrou: 31 tydlose waarhede vir die moderne vrou — Winckler, Aletté (2018)
- 03_Fontein vir 'n vlugteling — Helena Hugo (2011)
- Gideon Se Geskenk : Wanneer Liefde 'N Hart Verander — Karen Kingsbuey (2012)
- Bloeisels vir jou,Elani — Nita Griessel
- Oorgegee : Om luidkeels tot sy eer te leef — Retief Burger (2010)