Opening book details…
Can I read Oorgegee : Om luidkeels tot sy eer te leef on EtoBox?
Oorgegee : Om luidkeels tot sy eer te leef by Retief Burger [Burger, Retief] is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is Oorgegee : Om luidkeels tot sy eer te leef about?
‘Dit was Junie 1997 – my matriekjaar. Ek het drie jaar vantevore my lewe aan die Here oorgegee en my lewe het drasties verander.’ Só begin Retief Burger, gewilde liedjieskrywer en sanger se boek, Oorgegee. Hy vertel hoe hy tydens ’n konferensie vir jong mense geworstel het met wat die Here van hom wil hê. Wat die Here vir hom gesê het, was: ‘Retief, ek wil net hoor hoe jy sê jy is lief vir my. Sal jy dit vir my sê?’ Dít het sy lewe verander. Vir die eerste keer het hy verstaan dat die Koning van die heelal sy liefde wou hê. Sy eenvoudige liefde. En daar het Retief se reis van oorgee begin. Retief nooi jou om saam met hom deur sy lewe te stap. Hy wil jou aanspoor om luidkeels tot eer van die Here te leef. Dit is sy wens dat hierdie boek jou sal help om die Vader ten volle te vertrou en te besef dat totale oorgawe en afhanklikheid die plek is vanwaar ons veronderstel is om te leef. Net soos wat Retief duisende mense met sy liedjies aanraak, sal hierdie persoonlike getuienis elkeen wat dit lees, aanraak en hul lewe verander. Om hierdie boek nog spesialer te maak, kry lesers ’n beperkte uitgawe CD saam met die boek.
Who reads Oorgegee : Om luidkeels tot sy eer te leef?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- Retief Burger [Burger, Retief]
- Publisher
- Struik Christelike Boeke
- Published
- 2010
- Language
- AF
- ISBN
- 9781415311073
- Category
- nonfiction
Other editions & translations
More by Retief Burger [Burger, Retief]
Browse all works by Retief Burger [Burger, Retief]
Similar books
- Die Breinchirurg Se Dieet: Span Jou Brein in Om Gewig Te Verloor En Gesond Te Leef — Dr. Adriaan Liebenberg (2015)
- Om Weer Te Droom — Elsa Winckler (2015)
- Hoe om Jou Hond ‘n Werklike Hond se Lewe te Gee — Owen Jones (2018)
- Josefskleed : Stryd Om Te Oorleef — Wynand du Toit (2016)
- Regardt: Dis nie luck nie - net genade — Bergh, Regardt Van den; Fourie, Danny (2015)
- Om Elke Dag Te Cope — Maretha Maartens (2012)