Opening book details…
Can I read Die Mense van La Mer on EtoBox?
Die Mense van La Mer by Ilse Steyn is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is Die Mense van La Mer about?
Yolanie Lubbe offer haar vakansie op vir haar suster Frieda se voorgenome verlowing aan Etienne Roché. Saam met die ander gaste moet sy op die Rochés se landgoed La Mer wag dat Arno, Etienne se oudste broer en hoof van die familiemaatskappy Investa, sy toestemming vir die verlowing gee.Maar al wat opdaag is Arno, en Yolandie dwaal uit verveeldheid met die mense en die situasie elke dag weg see toe. Daar ontmoet sy ‘n verbitterde man met ‘n geskende gesig. Geleidelik ontwikkel ‘n verstandhouding tussen die twee, en Yolandie voel sy kan teenoor hom eerlik haar mening lug oor die Rochés en die bohaai om Frieda se verlowing.Verbaas is sy toe hy op ‘n dag erken dat hy Arno Roché is. Maar nog groter is haar verbasing toe hy haar vra om met hom te trou, al voer hy aan dit is net om sy stiefma en sy gewese verloofde se planne in die wiele te ry....
Who reads Die Mense van La Mer?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- Ilse Steyn
- Language
- AF
- Category
- nonfiction
More by Ilse Steyn
Browse all works by Ilse Steyn
Similar books
- Vreedsame revolusie : Uit die enjinkamer van die onderhandelinge — Niël Barnard; Tobie Wiese (2017)
- Ralph Haynes – Godfather van die Wes-Rand — Plessis, Izak du (2018)
- Dans van die engele (eBoek) — Karen Kingsbury (2015)
- Die seders van Libanon — Adriana Faling (2019)
- Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van André P Brink & Ingrid Jonker — André P Brink; Ingrid Jonker; Francis Galloway (2015)
- Strooidak En Toring : Van Mense En My Tyd — Izak de Villiers (2011)