Opening book details…
Can I read Spoor on EtoBox?
Spoor by Deon Meyer [Meyer, Deon] is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Spoor about?
’n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met ’n blaasvlam gemartel en toe met ’n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om dié moord op te los en ’n testament te vind. En die moord het boonop al tien maande tevore plaasgevind, die spore is vaag, die enigste leidraad ’n stukkie papier waarmee hulle te lank gelede dollars toegedraai het. Miskien báie dollars . . . En wanneer alles skielik ontvlam, is daar snaakse gediertes wat uit die vuurlig probeer skarrel: Militêre Intelligensie, die CIA, Moord en Roof, georganiseerde misdaad op die Kaapse Vlakte. Hoe dieper hy delf, hoe meer lae hy van dié ding afkrap, hoe meer smeer hulle toe.Language NotesText: Afrikaans
Who reads Spoor?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Deon Meyer [Meyer, Deon]
- Publisher
- Human and Rousseau
- Published
- 2012
- Language
- AF
- ISBN
- 9780798157469
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Mystery, Fiction
Other editions & translations
More by Deon Meyer [Meyer, Deon]
Browse all works by Deon Meyer [Meyer, Deon]
Similar books
- Oskar en die pienk Tannie : 'n Storie van vriendskap en aanvaarding — Schmitt, Eric-Emmanuel (2013)
- Orion — Deon Meyer (2000)
- Debbie Calitz - 20 Maande Van Gyselaarshel — Debbie Calitz; Ulrike Hill (2012)
- Moord-En-Roof: In Die Kop Van 'N Baasspeurder — Albert Blake (2013)
- Wolwedans in die Skemer — Nierop, Leon van (2012)
- Donker Spoor — steyn, martin (2014)