Skip to content

Opening book details…

Can I read Donker Spoor on EtoBox?

Donker Spoor by steyn, martin is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Donker Spoor about?

Dis altyd asof daar 'n lig in 'n ouer uitgedoof word wanneer 'n kind vermoor word. Om die tienermeisies wat hy ontvoer te verkrag is nie genoeg nie. Hy martel hulle, hang hulle dan. Drie, vier van hulle. Later meer. Dit is op hierdie monster wat adjudant-offisier Jan Magson jag maak. Tot die reeksmoordenaar gevang is, moet Magson ma's en pa's in die o kyk, hulle vrae beantwoord. En hy kan nie. Hy kan nie eens sy eie vrae beantwoord nie. Want agter hom l ook 'n donker spoor wat sy seun van hom vervreem het. Daar is meer vrae. Die polisie se onmag om die gemeenskap teen hierdie boosheid te beveilig haal hoofopskrifte. 'n Ma se hartverskeurende brief aan die moordenaar verskyn in die koerant. 'n Pa wil 'n losprys betaal. En telkens beland die soektog op 'n dwaalspoor, wat nog boosheid oopvlek.

Who reads Donker Spoor?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
steyn, martin
Publisher
LAPA Uitgewers
Published
2014
Language
AF
ISBN
9780799369656
Category
work of fiction
Subjects
True Crime, Fiction, Crime
Rating
3.92 / 5 (59 ratings)
Updated
2026-03-14

More by steyn, martin

Browse all works by steyn, martin

Similar books