Opening book details…
Can I read Frats on EtoBox?
Frats by Chris Karsten is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Frats about?
Hierdie boeiende en ontroerende roman is gebaseer op die lewensverhaal van Saartje Baartman en verken ’n pynlike moment in ons koloniale geskiedenis. Dit vertel die verhaal van Khoena, ’n vrou van Khoi-afkoms, wat vroeg in die 19de eeu onder valse voorwendsels van die Kaap na Londen toe geneem word om daar as ’n “frats” ten toon gestel te word. Hierdie is ook die verhaal van ’n Engelse vrou, Dolly en haar vriend Simon, ’n Londense joernalis, wat hulle beywer vir die vrystelling van mense wat uitgebuit word in die sg “freak shows”. Dolly maak tydens hierdie proses vriende met Khoena en ontferm haar oor Khoena se welstand. Later, ten spyte van al Dolly se pogings, beland Khoena egter in Parys, waar sy uiteindelik die bisarre fokus is van anatomiste se wetenskaplike studies.Die skrywer roep ’n uiters geloofwaardige, tasbare en kleurryke wêreld op en die besonderse detail trek die leser onweerstaanbaar in. Sy roman word ’n kragtige appèl oor onreg en die brose vermoëns van die mens om daaroor te triomfeer.
Who reads Frats?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Chris Karsten
- Publisher
- Human & Rousseau
- Published
- 2014
- Language
- AF
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Fiction
More by Chris Karsten
Browse all works by Chris Karsten
Similar books
- Joost en Amor_Agter Die Skerms — Gavin Prins; Joost Van der Westhuizen; Amor Vittone (2013)
- Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars: Ongewone verhale uit ons verlede — Max du Preez (2010)
- Sorg — Micki Pistorius (2010)
- Die Ander vrou — Kristel Loots (2013)
- Fees Van die Ongenooides — P. G. Du Plessis (2011)
- Splinters Van Liefde — Alma Carstens (2019)