Opening book details…
Can I read Joost en Amor_Agter Die Skerms on EtoBox?
Joost en Amor_Agter Die Skerms by Gavin Prins; Joost Van der Westhuizen; Amor Vittone is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Joost en Amor_Agter Die Skerms about?
Die gevierde Springbok-rugbyheld Joost van der Westhuizen en sy vrou, die sangeres Amor Vittone, was ’n glansryke paartjie wat die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp het. Hulle het as hul land se eie “Posh en Becks” bekend gestaan en was geseënd met sukses, roem, ophemeling deur die publiek, en ’n oënskynlik gelukkige huwelik. Totdat ’n skokberig oor ’n seksvideo op die voorblad van ’n plaaslike Sondagkoerant verskyn het … In hierdie boek vertel Gavin Prins, die welbekende joernalis en ’n persoonlike vriend en vertroueling van die Van der Westhuizens, nou die storie agter die storie – die een wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Prins, wat die seksvideo-skandaal op die voorblad van Rapport bekend gemaak het, beskryf hoe ’n eenvoudige plaasseun wat ’n nasionale rugbyheld geword het, sy droomvrou ontmoet en met haar getrou het – en toe op die mees openbare en vernederende manier in ongenade geval het. Sy bekentenis het ’n sekere mate van bevryding meegebring – totdat ’n lewensgevaarlike siekte hom op sy knieë gedwing het … Hierdie kragtige vertelling, wat dikwels skokkend maar uiteindelik opheffend is, is die ware verhaal agter die opspraakwekkende opskrifte
Who reads Joost en Amor_Agter Die Skerms?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Gavin Prins; Joost Van der Westhuizen; Amor Vittone
- Publisher
- Zebra Press
- Published
- 2013
- Language
- AF
- ISBN
- 9781770225992
- Category
- work of fiction
More by Gavin Prins; Joost Van der Westhuizen; Amor Vittone
Browse all works by Gavin Prins; Joost Van der Westhuizen; Amor Vittone
Similar books
- Agter die skerms: Seks en dwelms in TV-land — Christo Gerlach (2012)
- ’n Stukkie van die legkaart — Rina Venter (2018)
- Die Ou Vrou En die Priester En Ander Verhale — Cecile Cilliers (2018)
- Marlene en die macho man (Satyn) — Anita du Preez (2017)
- Die De Zalze-moorde : Die familiemoord wat die land tot stilstand geruk het — Julian Jansen (2017)
- Kus Vir Die Kluisenaars — Esta Steyn (2020)