Skip to content

Opening book details…

Can I read Nuwe Testament en Psalms 'n Direkte Vertaling on EtoBox?

Nuwe Testament en Psalms 'n Direkte Vertaling by Die Bybel [Bybel, Die] is a nonfiction available to read on EtoBox.

What is Nuwe Testament en Psalms 'n Direkte Vertaling about?

Nuwe Testament en Psalms: ’n Direkte Vertaling e-boek. ’n Bronteksgeoriënteerde direkte vertaling met voorwoord, kruisverwysings, voetnote en woordelys.Dié publikasie is die vrug van die Bybelvertalingsprojek wat aangepak is op versoek van die kerke wat die Bybel in Afrikaans gebruik. Hierdie bronteksgeoriënteerde direkte vertaling spreek die behoefte aan vir ’n Bybel wat so na moontlik aan die bronteks, maar steeds goed verstaanbaar, is. Die direkte vertaling streef daarna om die Bybel só te vertaal asof die skrywers se woorde direk aangehaal word, met behoud van beelde, metafore, styl en struktuur maar in vloeiende, idiomatiese Afrikaans.Hierdie is die vierde Afrikaanse vertaling wat deur die Bybelgenootskap hanteer word. Die eerste Bybel in Afrikaans het in 1933 verskyn en die hersiene uitgawe daarvan in 1953. In 1983 het ’n nuwe vertaling verskyn en in 2007 is Die Bybel vir Dowes gepubliseer. Laasgenoemde vertaling word tans onder die titel Die Bybel vir almal gepubliseer.

Who reads Nuwe Testament en Psalms 'n Direkte Vertaling?

It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.

Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.

Author
Die Bybel [Bybel, Die]
Publisher
Bible Society of South Africa
Published
2014
Language
AF
Category
nonfiction

More by Die Bybel [Bybel, Die]

Browse all works by Die Bybel [Bybel, Die]

Similar books