Skip to content

Opening book details…

Can I read Die Bybel on EtoBox?

Die Bybel by Genootskap, Die Bybel is a nonfiction available to read on EtoBox.

What is Die Bybel about?

Gedeeltes uit die Bybel is in 1878 vir die eerste keer in Afrikaans vertaal deur CP Hoogenhou, A Pannevis en SJ du Toit. Die eerste volledige Bybel is egter eers in 1933 gepubliseer. 'n Hersiene uitgawe word in 1953 uitgegee. Diè vertaling staan vandag bekend as die 1933/53-vertaling en is steeds 'n baie gewilde tradisionele vertaling wat uit die Heebreeuse, Griekse en Aramese brontekste vertaal is.Die BybelDie Bybel is die "heilige boek" van die Christene. Die woord 'Bybel' stam van die Griekse woord βιβλια biblia (boeke), wat 'n meervoud is van βιβλιον biblion (wat oorspronklik papirus beteken en later gebruik is as aanduiding van papier, geskrif, boek(rol)).Die Bybel bevat drie verskillende versamelings boeke: Die Ou Testament, ook die Hebreeuse Bybel genoem. Dit is geskryf gedurende die eeue heen en dit bestaan oorspronklik vir die grootste deel in Hebreeus met enkele Aramese paragrawe. (die Tanach is anders georden).Die Nuwe Testament, geskryf gedurende die tweede helfte van die eerste eeu na Christus, in moderne Grieks (koinè-Grieks).In breë trekke gaan die Bybel oor hoe God as skepper met die mens in tyd en ruimte omgegaan het, die plek van die mens in verhouding tot die ske

Who reads Die Bybel?

It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.

Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.

Author
Genootskap, Die Bybel
Publisher
Bible Society of South Africa
Published
2012
Language
AF
Category
nonfiction

More by Genootskap, Die Bybel

Browse all works by Genootskap, Die Bybel

Similar books