Opening book details…
Can I read Ena Murray Keur 5 on EtoBox?
Ena Murray Keur 5 by Ena Murray is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Ena Murray Keur 5 about?
In Die kluisenaar van Abendruhe moet Thero van Zyl, die beeldskone sosiale vlinder met ʼn geheimsinnige kwaal, teen wil en dank die pad vat in haar rooi sportmotor na die eksentrieke kluisenaarsdokter Emile Fraser se hospitaal in die Drakensberge. Abendruhe word vir Thero nog ʼn speelveld om in rond te dartel en van haar hart weg te vlug, maar Emile duld nie speletjies nie... In Sluiers van die nag sluit dokter Ralph Weideman ʼn bitter verlede vir Maryke Linde oop. Sy wend haar tot die wildvreemde professor Paul de Vries, en intuïtief kom hy tot haar redding. Maar is hul maskerade oortuigend genoeg om te keer dat Maryke haar laaste waardevolle besitting verloor? En in die speelse verhaal Junior in saal 7 gee ʼn wit leuentjie daartoe aanleiding dat almal dink leerlingverpleegster Louwrinda Kemp het ʼn verhouding met haar uiters aantreklike nuwe professor in Verloskunde. Maar kort voor lank besef sy dat daar tóg waarheid in hierdie gerug mag steek.
Who reads Ena Murray Keur 5?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Ena Murray
- Publisher
- Tafelberg-Uitgewers
- Published
- 2015
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624072799
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Romance, Fiction
More by Ena Murray
Browse all works by Ena Murray