Skip to content

Opening book details…

Can I read Ena Murray Keur 13 on EtoBox?

Ena Murray Keur 13 by Ena Murray is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Ena Murray Keur 13 about?

In Merk van die skarabee word Marcelle Wiid, jong Suid-Afrikaanse lugwaardin, in Kaïro deur ’n fanatiese kultusgroep ontvoer. Haar verloofde, Deon Rabie, en haar suster, Elmarie, volg haar spoor. Maar telkens word hulle gestuit deur die vreemde skarabeeteken. En keer op keer duik die geheimsinnige Hoessein Abd-el-Rahman ongevraag op om hulle uit nog ’n penarie te red. Haar hart hunker na hierdie enigmatiese Oosterling, maar haar verstand waarsku haar. Daar is net te veel teenstrydighede . . . Wanneer Elmarie ontvoer word en ook in die kloue van die skarabeekultusgroep beland, verdiep die raaisels. Waar pas Hoessein in by Hatsjepsoet en haar minnaar Nektanebo? En waarom soek almal die goedkoop skarabeehangertjie wat Marcelle vir haar suster by ’n straatstalletjie gekoop het? In Hartklop van Hawaii voel Kara Malherbe vandat die vliegtuig op die lughawe van Honolulu land asof sy ’n rol in ’n onbekende drama speel – die draaiboek ken sy nie, nog minder haar mede-akteurs of haar eie rol. Waar pas die Hawaiise magnaat Rupert Sinclair – Kamehameha oftewel “koning” vir die Polinesiërs – en die FBI-speurder Peter Conway in hierdie drama? Vrilette Karl, Amerikaanse miljoenêrsdogter, het spoo

Who reads Ena Murray Keur 13?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Ena Murray
Publisher
Tafelberg-Uitgewers
Published
2017
Language
AF
ISBN
9780624082125
Category
work of fiction
Subjects
Romance, Fiction

More by Ena Murray

Browse all works by Ena Murray

Similar books