Opening book details…
Can I read Drie Vroue En ’N Meisie on EtoBox?
Drie Vroue En ’N Meisie by Plessis, Hans du is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Drie Vroue En ’N Meisie about?
Ek het vir prof storie om te skryf. S begin Drie vroue en n meisie toe die mooie Katryn een middag n klas ongenooid voor die skryfkunsprofessor se lessenaar kom staan om hom in te lig dat hy haar familiegeskiedenis gaan skryf. Die ellendige saga en lotgevalle van drie generasies vroue wat by Katryn se grootjie in die miserabelheid van die delwerye van Miersehoop wat byna reeds uitgewerk is, begin. Almal wat kom soek het na n diamant so groot soos n skaapkop, weet teen hierdie tyd die droom is aan t sterwe. Maar die hoop bly, die hoop bly ... En alles wat goed en sleg is, word soos die aarde uitgewerk onder di wat volhard. Nypende armoede en hoogmoed, onnoselheid en opregtheid vermeng op die harde Noordwes-Hoveld en verdring s alles wat goed kon wees. Hieruit groei die verhaal van n weeskind wat nie kos of menswaardigheid gegun word nie, laat staan keuses. Daaruit ontvou nog n verhaal en daaruit nog een. En uiteindelik keer dit terug na waar dit begin het. S word die verlede oopgebreek om in die hede lig vir die liefde te maak. Toe skryf die professor oor Katryn se ma, haar ouma en oumagrootjie, sonder dat hy of sy kon voorsien dat hulle self deel van di saga van dooie drome, armoe
Who reads Drie Vroue En ’N Meisie?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Plessis, Hans du
- Publisher
- LAPA Uitgewers
- Published
- 2017
- Language
- AF
- ISBN
- 9780799386110
- Category
- work of fiction
More by Plessis, Hans du
Browse all works by Plessis, Hans du