Opening book details…
Can I read Offer 02 - Offerande on EtoBox?
Offer 02 - Offerande by Chanette Paul is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Offer 02 - Offerande about?
Is Caz Colijn se pa Elia, die sagsinnige man wat voor haar geboorte koelbloedig vermoor is, of dra sy Csar, die moordenaar, se gene? Di kwellende vraag kan Caz eers probeer beantwoord as sy van die reusediamante in haar besit ontslae raak en s die Kongolese wat haar tot in Suid-Afrika gevolg het, van haar spoor af kry. Antwerpen kan die antwoord op hierdie missie wees, maar hoe kry sy die diamante daar? En as sy eers daar is, waarheen neem sy dit? Kommissaris De Brabander is opsie tot Caz besef sy staan van voor af weer eerste op sy lys van verdagtes di keer vir die moord op een van haar agtervolgers. Boonop daag Caz se eksman by haar op en dring aan om sy dogter te ontmoet. Caz besluit om die keuse aan Lilah oor te laat, maar toe di uit Belgi aankom, is sy nie die lieflike kind wat Caz ken en grootgemaak het nie. Caz se probleme neem rampspoedige afmetings aan toe sy besef die offerlam sal die offerande moet word as sy Lilah van haarself en van die dood wil red.
Who reads Offer 02 - Offerande?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Chanette Paul
- Publisher
- LAPA Publishers
- Published
- 2016
- Language
- AF
- ISBN
- 9780799381368
- Category
- work of fiction
- Rating
- 4.28 / 5 (34 ratings)
- Updated
- 2026-03-14
More by Chanette Paul
Browse all works by Chanette Paul