Opening book details…
Can I read Suster Leanie se groot hart on EtoBox?
Suster Leanie se groot hart by Naretha Franken is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Suster Leanie se groot hart about?
Suster Leanie ontferm haar oor die haweloses in die parkie oorkant Worcester Med, ongeag haar kollegas en haar verloofde, wynboer Henk, se vermanings. Dis háár tyd en geld en as sy iemand daarmee kan help, gaan sy dit doen. Dora en Isak is tog so bly as sy vir hulle kos bring of sommer net gesels. En dan is daar Lu, die lang, maer man met die blou oë en die woeste baard. Hy hou hom eenkant, maar Leanie kan nie anders as om oor hom te wonder nie: Waar sou sy familie wees? Waarom leef hy op straat? Wanneer Lu met bloedvergiftiging en harsingskudding in die hospitaal beland, verdiep Leanie se betrokkenheid by dié man se wel en wee. Terwyl Leanie ’n skokonthulling oor Henk se verlede moet verwerk en matrone Elizna Truter se venynigheid moet verduur, leer sy Lu – nou skoongeskeer en gesond – se hartseer verhaal ken. Sal hy, en Leanie, weer geluk kan vind?
Who reads Suster Leanie se groot hart?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Naretha Franken
- Publisher
- Tafelberg-Uitgewers
- Published
- 2016
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624079866
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Romance, Fiction
More by Naretha Franken
Browse all works by Naretha Franken
Similar books
- Eva Se Appel — Berg, Jacolet van Den (2015)
- Dans Met die Duiwel Se Broer — Jeanette Fouche (2014)
- Liewe Heksie se groot omnibus — Verna Vels (2016)
- Koljander : Die groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012 — Carié Maas (2013)
- Drie Vroue En ’N Meisie — Hans du Plessis (2017)
- Die Hart Van 'N Ma — Abraham Phillips (2013)