Skip to content

Opening book details…

Can I read Dans Met die Duiwel Se Broer on EtoBox?

Dans Met die Duiwel Se Broer by Jeanette Fouche is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Dans Met die Duiwel Se Broer about?

Haar eerste gewaarwording toe sy wakker word in die eenvoudige houthut is dat sy nie weet wie sy is of wat sy daar maak nie. Sy word spoedig ingelig dat sy tussen ‘n klomp rebelle in ‘n vreemde land is. Hulle bestemming is Tarrot, waar Sati, oftewel die Generaal, bly. Haar enigste ligpunt tussen ‘n klomp slegte ervaringe is ‘n herhalende droom van haar en ‘n aantreklike donkerkop man wat oor die dansvloer gly. Groot is haar vreugde toe Sati die donkerkop man in haar droom is! En hulle is verloof! Tog is daar vrae wat aanhoudend by haar spook. Sati se optrede is ook soms vir haar vreemd. Hy kan baie liefdevol wees, maar hy het sy koue ongenaakbare kant, wat net so skielik te voorskyn kan kom. Daar is net soms daardie twyfel by haar of Sati eerlik is met haar. Veral oor die vete tussen hom en sy tweelingbroer. Is sy broer regtig die vyand? Dan lig ‘n liedjie oor die radio een middag die sluiers oor haar geheue ...

Who reads Dans Met die Duiwel Se Broer?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Jeanette Fouche
Publisher
Boekemakranka Uitgewers
Published
2014
Language
AF
ISBN
9781920625870
Category
work of fiction

More by Jeanette Fouche

Browse all works by Jeanette Fouche

Similar books