Opening book details…
Can I read Getuie on EtoBox?
Getuie by Christine Barkhuizen le Roux [Roux, Christine Barkhuizen le] is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Getuie about?
Die selfmoord van haar kleintydse vriendin, Mignon, laat Maggie McKairn met meer vrae as antwoorde. Wat het met Mignon gebeur in die jare wat hulle mekaar nie gesien het nie wat haar so bitter gemaak het dat sy nie meer kans gesien het om te lewe nie? En waarom het Mignon se familie alle kontak met haar verbreek? Op skool moes Maggie en Mignon pouses op hul eie speel en die spot van die ander kinders trotseer. Maggie omdat sy die streng skoolhoof se rooikopdogter is en Mignon omdat sy n Jehova-getuie is. En Maggie weet uit eie ervaring hoe ongenaakbare dissipline n kind lewenslank kan knou. Voor haar dood het Mignon vir Maggie gevra om n vrou in die tronk te gaan opsoek. Bea Mostert, ook n Jehova-getuie, is tot dertig jaar tronkstraf gevonnis vir n onmenslike daad. Wat in die Mignon en Bea se lewens het hul tot sulke uiterstes gedwing?
Who reads Getuie?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Christine Barkhuizen le Roux [Roux, Christine Barkhuizen le]
- Publisher
- Human & Rousseau ( PTY) Ltd
- Published
- 2012
- Language
- AF
- ISBN
- 9780798154253
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Music, Arts
- Rating
- 3.67 / 5 (15 ratings)
- Updated
- 2026-03-14
Other editions & translations
More by Christine Barkhuizen le Roux [Roux, Christine Barkhuizen le]
Browse all works by Christine Barkhuizen le Roux [Roux, Christine Barkhuizen le]
Similar books
- Helena Hugo Omnibus — Helena Hugo (2013)
- Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) — Annelie Botes (2011)
- Boek 2 - Die staat teen Anna Bruwer — Anchien Troskie as Elbie Lotter (2012)
- Waar die verlede leef (eBoek) — Karen Kingsbury (2005)
- Emma en Nella — E K M Dido E K M (2011)
- Blom in die Hare — Kristel Loots (2018)
