Opening book details…
Can I read Paleise Van Die Pluime: 'n Vertelboek Oor Oudtshoorn En Die Volstruisveersage on EtoBox?
Paleise Van Die Pluime: 'n Vertelboek Oor Oudtshoorn En Die Volstruisveersage by Sue Van Waart is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is Paleise Van Die Pluime: 'n Vertelboek Oor Oudtshoorn En Die Volstruisveersage about?
“Wit goud” het Weldon James die pragtige volstruispluime genoem in sy boekie wat tydens die volstruis-weeldejare verskyn het. Dié goud, het hy verduidelik, kom van 'n dorpie genaamd Oudtshoorn in Suid-Afrika. Dis omtrent 200 myl lank en 100 myl breed, 'n halfwoestyn omring deur 'n formidable bergketting, het hy geskryf. Dit reën daar slegs sowat 10 duim perjaar, en die son skyn meestal versengend warm. Dis 'n plek van groot, oop ruimtes, waar dié vlugvoetige, hardlopende voël wat nie kan vlieg nie, aangetrefword. In PALEISE VAN DIE PLUIME vertel die bekende Sue van Waart die verhaal van Oudtshoorn en sy mense. Sy vertel van die wonderjare toe James se “hardlopende voël” met die “wit goud” gesorg het vir 'n sprokiestyd in ons land se geskiedenis. Sy voer die leser terug na 'n era waar Aspoesters oornag prinse en prinsesse geword het.” Sy lig die sluier oor die interessante en aktiewe Joodse gemeenskap van “Klein Jerusalem” soos Oudtshoorn ook destyds bekend was. Jy maak kennis met buitengewone karakters, maar ook met gewone boeremense, arbeiders en ambagsmanne, grapmakers, prinse en konings. Jy lees van ongekende rykdomme, van asemrowende volstruispaleise, maar ook van die pondokke,
Who reads Paleise Van Die Pluime: 'n Vertelboek Oor Oudtshoorn En Die Volstruisveersage?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- Sue Van Waart
- Publisher
- J.P. van der Walt
- Published
- 1990
- Language
- AF
- ISBN
- 9780799315431
- Category
- nonfiction
- Subjects
- Literary Fiction, History, Biography
More by Sue Van Waart
Browse all works by Sue Van Waart
Similar books
- Omega, Oor en Uit: Die Storie Van 'N Opstandige Troep — Verster, François (2020)
- Rassie: Stories oor rugby en die lewe — Rassie Erasmus; David O’Sullivan (2023)
- Die onbekende Van Gogh: Die lewe van Cornelis van Gogh, van Nederland tot Suid-Afrika — Chris Schoeman (2015)
- Hoerkind: Die memories van ’n randeier — Herman Lategan (2022)
- Ralph Haynes – Godfather van die Wes-Rand — Plessis, Izak du (2018)
- Binnekring van Spookasems: Stories oor die lewe — Herman Lategan (2014)