Opening book details…
Can I read Rou Real Rebel vir Jesus on EtoBox?
Rou Real Rebel vir Jesus by Vosloo, Liomee is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is Rou Real Rebel vir Jesus about?
Sinopsis Sy is onbeskaamd `n tiener-rebel, wat soos `n teologiese fout in haar godsdienstige gesin voel. Diep in haar hart wil sy net help om die gebroke wêreld `n beter plek te maak, maar sy voel verlore in haar identiteit. Die maskers wat die wêreld en die kerk voorhou, verpes haar. Sy glo sy is uniek, en dat groepsdruk nie `n houvas op haar het nie. Maar toe haar ouers besluit om te skei, het haar poging om “haar wêreld te red” inmekaar getuimel. Haar soeke na wie God is motiveer haar om staande te bly, te midde van haar ouers se egskeiding. Sy voel alleen en verlore in `n huis sonder haar ma in die tyd wat sy wil leer van “vrou-wees”. Onwetend druk sy `n masker op haar gesig om haarself te beskerm. Sy vind haarself as `n party girl, wat liefde in die arms van verskillende figure vind. Sy kruisig haarself keer op keer, omdat sy weet dat sy van die pad af en honger vir aandag is. Kos raak haar toevlug om elke stukkende emosie te versmoor. In `n poging om haarself te vind, gaan studeer sy weg van haar stukkende omstandighede. Na `n bekeringsoomblik, begin haar verhouding met die Here vorm aanneem. Die studente partytjies vermaak haar glad nie, maar wel die nuwe “Christen boyfriend
Who reads Rou Real Rebel vir Jesus?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- Vosloo, Liomee
- Publisher
- Pioneers Arise Media and Publishing
- Published
- 2020
- Language
- AF
- Category
- nonfiction
More by Vosloo, Liomee
Browse all works by Vosloo, Liomee
Similar books
- 'n Liedjie vir Anine — Elsa Winckler (2017)
- 'n Brief vir Reina — Elsa Winckler (2018)
- Moord Op Griekwastad: Die Storie Van Die Steenkamp-treurspel — Charné Kemp (2014)
- Terreur in Kaboel: "Ons sterf net eenmaal, dit kan net sowel vir Jesus wees." — Hannelie Groenewald (2017)
- Die Spreuke 31-vrou: 31 tydlose waarhede vir die moderne vrou — Winckler, Aletté (2018)
- ’n Liefde vir Bak — Sarah Dall (2014)