Skip to content

Opening book details…

About this book

As die Eland Struikel by Martie Muller is a book available to read on EtoBox.

Paula Krige word na Lesotho se berge gelok om die tergende raaisel van haar man se gifpylmoord en die moord op haar dogtertjie te ontrafel. Haar seuntjie het ook weggeraak. Sy kom af op inligting wat haar laat besef dat sy haar man glad nie geken het nie. Die soektog na haar kind word ook 'n soektog na haar man se ware aard.

Author
Martie Muller
Publisher
LAPA Publishers
Published
2011
Language
AF
ISBN
9780799353266