Opening book details…
Can I read Hartklop - Omnibus 04 on EtoBox?
Hartklop - Omnibus 04 by 3 Skrywers [Skrywers, 3] is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Hartklop - Omnibus 04 about?
In Dokter van ver ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi tydens sy besoek aan Suid-Afrika. Sy en haar ouers word dan ook sommer na sy familielandgoed op die Italiaanse platteland genooi. Tydens hul besoek ontmoet sy Giulio se sjarmante broer, asook die pragtige jong rykmanserfgenaam wat dink Giulio behoort aan háár. In Yskoue, vuurwarm liefde vertrek Sandra Botes as skeepsdokter na Antarktika om weg te kom van iemand se onwelkome aandag. Sy ontmoet vir Brandon, die ekspedisieleier, en leer ken ook die aantreklike blondekop Konrad Malan. Nou wonder sy: Watter man laat nou eintlik haar hart vinniger klop? In Dokter Draak kruis Livia Naudé se pad ná vier jaar weer dié van die broeiende Anton Duvel in die trauma-eenheid van ’n Pretoriase hospitaal. Hy het egter in die ongenaakbare Dokter Draak verander. Boonop stry Livia steeds teen die roepstem van die liefde in haar hart.
Who reads Hartklop - Omnibus 04?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- 3 Skrywers [Skrywers, 3]
- Publisher
- Tafelberg-Uitgewers
- Published
- 2018
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624084631
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Romance, Fiction
More by 3 Skrywers [Skrywers, 3]
Browse all works by 3 Skrywers [Skrywers, 3]
