Opening book details…
Can I read Ondergang : die Ingryping-reeks on EtoBox?
Ondergang : die Ingryping-reeks by Terri Blackstock is a book available to read on EtoBox.
What is Ondergang : die Ingryping-reeks about?
Twee jaar gelede was Emily Covington ’n dwelmverslaafde. Intussen was sy ’n jaar lank in ’n rehabilitasiesentrum en sedertdien gebruik sy nou al vir ’n hele jaar lank glad nie dwelms nie. Tog sukkel haar gesin steeds om haar te vertrou en is haar ma voortdurend bekommerd dat sy ’n terugslag sal hê. Na alles wat gebeur het terwyl sy aan dwelms verslaaf was, moet sy haarself nou bewys. Wanneer Emily en Lance ‘n tuisgemaakte bom onder Emily se kar kry, en sy uitvind dat een van haar vriende se vrou dieselfde oggend vermoor is, begin sy twee en twee bymekaarsit. ’n Gesprek wat sy met twee mans gehad het, ’n Alfred Hitchcock-fliek en die beplanning van ’n dubbelmoord – skielik maak alles sin. Emily is die enigste een wat die moordenaar kan identifiseer en die volgende potensiële slagoffer se lewe kan red! Maar gaan enigeen haar glo? Terwyl sy naarstiglik probeer om die stukkies van die legkaart bymekaar te sit en die owerhede te oortuig van die waarheid, word sy die fokus van die ondersoek! Sy het gedoen presies wat die moordenaar wou hê ... en hy gaan nie ophou voordat nog lewens vernietig is nie.
- Author
- Terri Blackstock
- Publisher
- Lux Verbi.BM
- Published
- 2013
- Language
- AF
- ISBN
- 9780796316035
More by Terri Blackstock
Browse all works by Terri Blackstock
Similar books
- Israel-reeks 7: HaKotel: Die muur — Marzanne Leroux-Van der Boon (2014)
- S-Reeks 02 - Skrapnel — Irma Venter (2013)
- Anderkant Vergeet — Merwe, Santie van der (2016)
- Helena Hugo Omnibus — Helena Hugo (2013)
- Tikkun Ha'olam: Herstel die wêreld (Israel-reeks) — Marzanne Leroux-Van der Boon (2015)
- Lemmer Reeks 1: Onsigbaar — Deon Meyer (2012)