Skip to content

Opening book details…

Can I read Vywervrou-trilogie: Corali (Vywervrou Trilogie Book 3) on EtoBox?

Vywervrou-trilogie: Corali (Vywervrou Trilogie Book 3) by Paul, Chanette is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Vywervrou-trilogie: Corali (Vywervrou Trilogie Book 3) about?

Kan sy nog enige sin in die lewe vind as dit voel asof haar slagaar deurgesny is? As jong, uiters begaafde kunstenaar sou Corali feitlik enigiets doen om haar kunstenaarskap voluit te kon uitleef. Daarom sou die kinders wat haar geliefde so graag wou h hoegenaamd nie in haar lewe ingepas het nie. Haar ambisie en smagting na erkenning laat Corali uiteindelik tot die ondenkbare instem, al kos dit haar die man wat sy liefhet. Vyf jaar later besef Corali eers hoe duur sy daardie erkenning gekoop het en hoe tydelik en vervlietend roem is. N jare in Frankryk en Engeland keer sy terug na Vywerbaai waar sy as kind vakansies deurgebring het. Die eensaamheid knel. Die verbod wat aan haar gestel is, versmoor haar. Swaard hang oor haar kop. Haar familie het haar afgeskryf. Alles wat vir haar betekenisvol was, het sy verloor. Geleidelik begin die mense uit haar Suid-Afrikaanse verlede egter weer rol in haar lewe speel. Boeta Naude wat vir haar soos kleinboet is. Leon, die verinneweerde, afgetrede dokter met sy eie stryd en pyn. Mirre vir wie sy jare gelede onder haar vlerk geneem het, maar met wie sy kontak verloor het. Corali is die derde deel van die Vywervrou-trilogie wat gaan oor vroue e

Who reads Vywervrou-trilogie: Corali (Vywervrou Trilogie Book 3)?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Paul, Chanette
Publisher
LAPA Publishers
Published
2020
Language
AF
ISBN
9780799398694
Category
work of fiction

Other editions & translations

More by Paul, Chanette

Browse all works by Paul, Chanette

Similar books