Opening book details…
Can I read Die Italianer se blosende tuinier on EtoBox?
Die Italianer se blosende tuinier by Christina Hollis is a book available to read on EtoBox.
What is Die Italianer se blosende tuinier about?
Oorspronklik in Engels gepubliseer onder die titel The Italian's Blushing Gardener Vertaal deur Susan Strauss Geset in 14 op 16 pt M inion Setwerk en tipografie deur Jacklin Uitgewers ISBN 978-1-4150-2564-2 © Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige 'n meer formele behandeling. Hy staan so naby haar dat die versoeking om na hom te kyk byna onweerstaanbaar is. Maar sy begin haar afstof, verwyder alle stukkies grassaad voordat sy oor die drumpel van die deftige huis stap. "Dis alles reg. Dis 'n villa, nie die Vatikaan nie!" Hy lag saggies. Hy het 'n onthutsende vermoë om haar gedagtes te lees. "Jy lyk goed. Jy is een van daardie vroue wat in enigiets goed sal lyk." Sy onverwagse kompliment laat Kira vinnig opkyk. Hy lag toe hulle oë ontmoet. Sy kan nie ophou staar nie, en toe hy haar oog vang, stuur dit verwarrende seine deur haar liggaam. "Jy's reg. Ek gaan maar net in die huis
- Author
- Christina Hollis
- Publisher
- Jacklin Enterprises
- Published
- 2013
- Language
- AF
More by Christina Hollis
Browse all works by Christina Hollis
Similar books
- Plig of Plesier? — Trish Morey
- Bymekaargebring in Texas — Arlene James (2014)
- Afrikaanse Skrywers Omnibus 1 — Rika du Plessis & Adele Reynders & Jurie Mentz (2014)
- Die Ander Vrou — Kristel Loots (2013)
- Maandanser — Rachelle du Bois (2014)
- Hoe God ons dra / Hoe God ons heelmaak - Versameling — Maretha Maartens (2011)