Skip to content

Opening book details…

Can I read Die Seerkry Van Gister on EtoBox?

Die Seerkry Van Gister by Vera Wolmarans is a book available to read on EtoBox.

What is Die Seerkry Van Gister about?

Wie is die vrou op die geel, verbleikte foto wat Angelique soos ‘n kosbare kleinood bewaar en vir tant Drienie wegsteek? Waarom kyk soveel oë vinnig weg wanneer dit op die sprankelende Angelique rus? Op die uitgestrekte Karoovlakte verbitter selfverwyt, hardvogtigheid en verwerping die lewens van onskuldige mense, en deur die jaloesie van een persoon word ‘n onskuldige vrou genadeloos veroordeel ... ‘n vonnis wat nog lank in die fluistering van die wind oor die verlate vlaktes sal weerklink.

Author
Vera Wolmarans
Publisher
Boekemakranka Uitgewers
Published
2013
Language
AF
ISBN
9781920625849

More by Vera Wolmarans

Browse all works by Vera Wolmarans

Similar books