Skip to content

Opening book details…

Can I read In Sy voetspore: Die verhale van vier Bybelvroue ... EVA LEA NAOMI BATSEBA on EtoBox?

In Sy voetspore: Die verhale van vier Bybelvroue ... EVA LEA NAOMI BATSEBA by Jaco Thom is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is In Sy voetspore: Die verhale van vier Bybelvroue ... EVA LEA NAOMI BATSEBA about?

Sukkel jy ook om God se wil te aanvaar?* Eva beleef ware vergifnis* Lea leer om tweede viool te speel* Naomi smag na vrede* Batseba ontdek liefde ná owerspelVier verhale ... vier uiteenlopende vroue ... ver van mekaar verwyder in tyd, maar tog ook naby aan mekaar in hulle omstandighede. Elkeen het op haar eie manier beleef dat die lewe nie was soos sy gedink het dit sou wees nie. En net soos ons vandag moes hulle probeer sin maak en vrede vind met dit wat die lewe vir hulle uitgedeel het.Jaco Thom slaag uitmuntend daarin om in sy kenmerkende skryfstyl die lewe van hierdie vier vroue uit te beeld, en hulle worsteling met die lewe, met hulleself en met God. In die loop van die verhale word die vroue meer as maar net Bybelkarakters, hulle word vroue van vlees en bloed saam met wie jy kan droom, lag en huil. Hulle het in ander tye geleef, maar in hulle verhale ontdek jy iets van jou eie vrae en drome; kom jy agter dat hulle jou medereisigers op die lewenspad is.

Who reads In Sy voetspore: Die verhale van vier Bybelvroue ... EVA LEA NAOMI BATSEBA?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Jaco Thom
Publisher
Carpe Diem Media
Published
2019
Language
AF
Category
work of fiction

More by Jaco Thom

Browse all works by Jaco Thom

Similar books