Skip to content

Opening book details…

Can I read My naam is Prins, ek slaap met die lig aan (2019) on EtoBox?

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan (2019) by Christine Barkhuizen-le Roux is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is My naam is Prins, ek slaap met die lig aan (2019) about?

Corinne Prinsloo, ’n kliniese sielkundige, se huwelik is nie meer wat dit eens was nie. Dis asof haar domineeman, Frank, wegkruip in sy studeerkamer, en saans al hoe vroeër die whiskeybottel nadertrek. Die liefdevolle saamwees van vroeër het verander in ’n versigtige eierdans rondom mekaar. Wanneer Deon, 'n oudpasiënt, haar nader om saam met hom ’n pelgrimstog te onderneem na die dorp van sy kinderjare, word Corinne voor ’n belangrike keuse geplaas. Begelei sy Deon ’n laaste maal terug na die trauma van sy verlede, of moet sy by Frank bly en self agter die kap van die byl van haar man se drinkprobleme probeer kom? In Christine Barkhuizen-le Roux se jongste roman, My naam is Prins, ek slaap met die lig aan, vra die skrywer skreiende, dapper vrae. Wat beteken dit om ’n goeie man te wees? Hoe raak ’n mens ontslae van die verlede? En bowenal, hoe heel jy veertig jaar later die pyn van ’n klein seuntjie genaamd Prins?

Who reads My naam is Prins, ek slaap met die lig aan (2019)?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Christine Barkhuizen-le Roux
Publisher
Human & Rousseau ( PTY) Ltd
Published
2019
Language
AF
ISBN
9780798179713
Category
work of fiction

Other editions & translations

More by Christine Barkhuizen-le Roux

Browse all works by Christine Barkhuizen-le Roux

Similar books