Skip to content

Opening book details…

Can I read Gemaklik in Jou Eie Lyf : Wees die Beste Jy on EtoBox?

Gemaklik in Jou Eie Lyf : Wees die Beste Jy by Leandie du Randt is a nonfiction available to read on EtoBox.

What is Gemaklik in Jou Eie Lyf : Wees die Beste Jy about?

Leandie du Randt, is 'n gewilde jong Afrikaanse aktrise en ook 'n geregistreerde psigometris. Gemaklik in jou eie lyf het ontstaan uit haar passie om mense te help en uit haar eie ondervinding en dus het sy hierdie boek geskryf gemik daarop om jonger meisies te help om selfvertroue te ontwikkel en die beste weergawe van hulself te wees. Die boek is geskryf in gemaklike taal wat tieners sal verstaan, maar die boek bevat wysheid en lesse wat breër van toepassing kan wees. Die boek word as 'n drie-week-kursus aangebied met praktiese oefening aan die einde van elke dag. Die onderwerp dek alle kwessies tieners sal raak, soos dwelm- en alkoholmisbruik, groepsdruk, eetsteurnisse, liggaamsbeeld en dieper kwessies rondom gedagtes, innerlike selfvertroue en geestelike welstand. Die praktiese raad sal tienermeisies help om anders oor hulself te dink, om meer selfvertroue te kry en om mishandeling te hanteer en te rapporteur. Alhoewel daar 'n sterk geestelike boodskap is, 'preek' die outeur nie en maak sy dit duidelik dat die boek vir enige iemand is, wat ook al hul geloofsoortuiging.

Who reads Gemaklik in Jou Eie Lyf : Wees die Beste Jy?

It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.

Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.

Author
Leandie du Randt
Publisher
Penguin Random House South Africa
Published
2014
Language
AF
ISBN
9781432303532
Category
nonfiction
Subjects
Psychology, Fiction, Social_sciences

More by Leandie du Randt

Browse all works by Leandie du Randt

Similar books