Opening book details…
Can I read Eindspel on EtoBox?
Eindspel by Wilna Adriaanse is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Eindspel about?
Ellie gewaar hulle in die truspieëltjie langs die orrel, die oomblik toe hulle die kerk binnekom. Sy herken hulle sonder dat sy hulle al ooit gesien het. 'n Oomblik lank is dit asof haar lyf ontspan. Onbewustelik het sy dalk tog verwag dat iemand haar in 'n stadium sal kom soek. Sy kyk hoe albei jong mans hul sonbrille teen hul voorkoppe opskuif, rondkyk en dan in die agterste bank gaan sit. Die dag toe Ellie McKenna haar huis in die Kaap verhuur het, haar motor gepak en begin ry het, het sy nie 'n plan gehad nie. Al wat sy geweet het, is dat sy eers moet wegkom. Sedert die aand toe haar pa by 'n padblokkade doodgeskiet is, was daar nog nie tyd om terug te staan en behoorlik oor alles te dink nie. Daar was werk om te doen. Sy wou aanvanklik uit die polisiediens bedank, maar op die ou end het sy ingewillig om eers net vir ses maande met mediese verlof te gaan. Nou is dit amper vyf maande later en sy stel die besluit daagliks uit. Sy hou van haar nuwe lewe op die platteland; die huis wat sy op die plaas huur, pas haar. Sy het 'n leidam waarin sy swem en twee groot bome waar sy 'n hangmat gespan het. Sommige aande help sy in een van die plaaslike kuierplekke en nou en dan tel sy haar
Who reads Eindspel?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Wilna Adriaanse
- Publisher
- Tafelberg-Uitgewers
- Published
- 2017
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624075318
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Thriller, Fiction
- Rating
- 4.47 / 5 (25 ratings)
- Updated
- 2026-03-14
More by Wilna Adriaanse
Browse all works by Wilna Adriaanse