Opening book details…
Can I read Woensdag: 'N Ware Verhaal Van Verkragting En Vergifnis on EtoBox?
Woensdag: 'N Ware Verhaal Van Verkragting En Vergifnis by Elsabet Louw is a book available to read on EtoBox.
What is Woensdag: 'N Ware Verhaal Van Verkragting En Vergifnis about?
Toe Elsabet Louw een Woensdagmiddag wreed verkrag is in die damestoilette by 'n winkelsentrum, het sy aanvanklik wat met haar gebeur het, ontken. Deur die verkragting as bloot 'n 'aanranding' te beskryf, het sy haarself teen die wrede werklikheid beskerm. Toe sy uiteindelik die waarheid konfronteer, het Elsabet wraak gesweer teenoor haar verkragter, wat ook vier ander vroue verkrag het. Voor sy teen die man sou getuig, het sy haar voorgeneem om haar .38 Special by die hof in te smokkel en hom koelbloedig dood te skiet. Haar dag van vergelding, 'n Woensdag, was naby ... Woensdag is die ware verhaal van 'n vrou wat wraak gesoek het maar vergifnis gevind het, en wat nie net haar eie lewe nie, maar ook die van ander slagoffers van verkragting weer kon opbou.
- Author
- Elsabet Louw
- Published
- 2011
- Language
- AF
More by Elsabet Louw
Browse all works by Elsabet Louw
Similar books
- ’n Affair om te vergeet: 'n Ware Verhaal — Marie Opperman (2010)
- Draaipunt: 'N Ware Verhaal Van Liefde Oorvloedig — van der Merwe, Anton (2012)
- Van Skoolbank tot bordeelbed: Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning — Jaco Hough-Coetzee, Elanie Kruger (2015)
- Waarom ek gespring het (eBoek) : n Vrou se ware verhaal van 'n wanhopige verlede na 'n hoopvolle toekoms — Wanda Dyson Tina Zahn (2008)
- Die belofte (eBoek) n Ware verhaal van onvoorwaardelike liefde en ewige trou — Kim Carpenter, Krickitt Carpenter, Dana Wilkerson (2013)
- Geur Van Vergifnis — Alta Cloete (2011)