Skip to content

Opening book details…

Can I read Tri03_Kronkelpad on EtoBox?

Tri03_Kronkelpad by Irma Joubert [Joubert, Irma] is a history book available to read on EtoBox.

What is Tri03_Kronkelpad about?

Kronkelpad is die derde boek in die trilogie waarvan Anderkant Pontenilo en Pérsomi die eerste twee is. Die verhaal speel af in die jare 1938–1960, met die slot in 1986.Lettie Louw (Klara se slim vriendin uit Pontenilo en die dokter wat in Pérsomi in die hofsaak getuig) en Marco Romanelli (Antonio se aantreklike broer wat in Italië in ’n Joodse kamp beland het in Pontenilo) is in hierdie boek die hoofkarakters.Lettie se vriendinne raak almal verlief op aantreklike mans en trou die een na die ander – niemand sien vir Lettie raak nie. Maar sy besluit nietemin om die beste dokter vir haar mense te word. Sy gaan in 1947 terug na die Bosveld-dorpie en neem haar pa se praktyk oor.Nadat hy die konsentrasiekamp oorleef het, is Marco ’n baie siek, verswakte man wanneer hy teen die einde van 1945 na sy ouerhuis in Noord-Italië terugkeer. Antonio, wat na Suid-Afrika terugkeer om met Klara Fourie te trou, oorreed hom egter om na Suid-Afrika se warm, droë Bosveld te verhuis. So beland Marco in 1948 op dieselfde Bosvelddorpie as Lettie, wat sy dokter word.Die liefde blom tussen hulle, maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit – met tragiese gevolge.Die trilogie word op boeiende w

Who reads Tri03_Kronkelpad?

It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.

Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.

Author
Irma Joubert [Joubert, Irma]
Publisher
Tafelberg-Uitgewers
Published
2011
Language
AF
ISBN
9780624053873
Category
history
Subjects
Romance, Fiction

More by Irma Joubert [Joubert, Irma]

Browse all works by Irma Joubert [Joubert, Irma]

Similar books