Opening book details…
Can I read Die Proefskrif on EtoBox?
Die Proefskrif by Frederic Roux is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Die Proefskrif about?
Professor Hendrik Delport is besig met sy doktorale studie na die oorsprong van die antiekte beskawing wat hulle opwagting aan die suidpunt van Afrika gemaak het millenniums voordat die eerste Negroïdes of swart rasse die ewenaar suidwaarts oorgesteek het. Hiermee wil hy bewys dat die Kleurlinge, nasate van die Khoikhoi (nie die San nie), 'n genealogiese verlede het, dat hulle ook 'n volk is wat 'n trotse herkoms het. Dog hy het letterlik vasgeval in die waaisand van Klein Asië en Noord Afrika, want heilige en onheilige winde het eeue gelede reeds die spore uitgewis. Na die dood van sy vrou het Hendrik sy pos by die universiteit opgeskop, as gevolg van 'regstellende-agteruitgang-aksie' soos hy dit gestel het, sy huis op Stellenbosch verkoop en na Bettiebaai getrek, want, 'met die Internet kan jy vandag enige plek op aarde navorsing doen.' Liesbet Fortuin wat haar lewe lank vir hulle huisgehou het, het saam met hom gekom. Maar daar is mense in die klein gemeenskap wat nie gelukkig is dat so 'n gesiene man en 'n vrou van kleur saam in een huis woon nie. Die Nasionale Sentrum vir Omgewings-Inligting tesame met die Britse Geologiese Opname-Sentrum doen elke vyf jaar 'n opname van die m
Who reads Die Proefskrif?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Frederic Roux
- Publisher
- Frederic Roux
- Published
- 2020
- Language
- AF
- ISBN
- 9780463312704
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Contemporary Fiction, Fiction
More by Frederic Roux
Browse all works by Frederic Roux
Similar books
- Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek) — Gary Chapman; Hester Fourie (2012)
- Die Avonture van die Lone Jack Kêrel — Joe Corso (2017)
- Die boek van Ester — Wilna Adriaanse (2011)
- Blinkklippiekoors — Jaarsveld, Gert van (2020)
- Die Rook wat Donder — Paul Zunckel (2016)
- Dib 03 - Heiliger — Dibi Breytenbach (2017)