Skip to content

Opening book details…

Can I read Anders: 'n Paranormale Liefdesverhaal on EtoBox?

Anders: 'n Paranormale Liefdesverhaal by Pienaar, Yolandé is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Anders: 'n Paranormale Liefdesverhaal about?

Veearts Karlia Roux is anders. Nie omdat sy 'n vrou is en 'n veearts is nie—ook nie omdat sy die dogter is van een van die mees welgestelde mense in Suid-Afrika nie. Nee, sy is anders omdat 'n Empaat met ’n uitgebreide talent vir beide mens en dier is. Karlia leef al daarmee saam vandat sy 'n kleuter is en alhoewel dit moeilik is, funksioneer sy goed genoeg in die normale samelewing. Wanneer hierdie talent egter verder ontwikkel en sy skielik mense se gedagtes ook kan lees, vrees sy dat die samelewing haar in 'n gestig gaan opsluit soos wat met haar ma gebeur het. Daarvoor sien sy nie kans nie en sy vlug na 'n afgeleë plaas in die Kalaharie waar niemand haar ken nie en menslike kontak beperk is. Karlia het egter nie rekening gehou met die lastige maar aantreklike buurman, Armand Perez nie. Ten spyte van sy arrogansie dra Armand sy eie donker geheim rond wat hy ten alle koste moet beskerm—al beteken dit dat hy die lewe vir sy nuwe buurvrou ondraaglik moet maak. Wanneer Karlia egter vreemde diere op die plaas begin sien en met sodanige diere begin praat, besef sy dat sy nooit weer in normale samelewing sal aanpas nie. Maar dinge is nie so eenvoudig nie en haar eie familie en kwesbare

Who reads Anders: 'n Paranormale Liefdesverhaal?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Pienaar, Yolandé
Publisher
Createspace Independent Publishing Platform
Published
2016
Language
AF
ISBN
9781523854257
Category
work of fiction

More by Pienaar, Yolandé

Browse all works by Pienaar, Yolandé

Similar books