Skip to content

Opening book details…

Can I read Reenboogrant Tieners - Omnibus 02 - 4 Drome en Dramas, 5 Hartevreker, 6 Anderkant die Reenboog on EtoBox?

Reenboogrant Tieners - Omnibus 02 - 4 Drome en Dramas, 5 Hartevreker, 6 Anderkant die Reenboog by Louise van Niekerk is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Reenboogrant Tieners - Omnibus 02 - 4 Drome en Dramas, 5 Hartevreker, 6 Anderkant die Reenboog about?

Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe die Renboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou in n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe die Renboogrant-jare! In die Renboogrant Tieners-boeke is Shani-hulle op horskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, krels en ander uitdagings van grootword. Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit di gewilde Drome en dramas Hartebreker Anderkant die renboog Drome en dramas n Splinternuwe BMW. n Modelkontrak in Itali. Twee retoervliegkaartjies na enige bestemming van jou keuse. Klere ter waarde van R20 000 ... Dis maar net n paar van die pryse wat gewen kan word in die Face of the Future-skoonheidskompetisie ... en Shani is vasberade om te wen. Maar Rachelle gaan natuurlik ook inskryf ... en sy gee nie om om vuil te speel nie. Hartebreker Daar is n nuwe hartebreker in die Horskool Renboogrant. Hys baie aantreklik en speel boonop n hoofrol in n nuwe sepie. Nou soek die vervaardigers na n meisie as n byspeler. Shani is vasberade om die rol in te palm, maar Sunette gaan ook vir die oudisie ... en Rache

Who reads Reenboogrant Tieners - Omnibus 02 - 4 Drome en Dramas, 5 Hartevreker, 6 Anderkant die Reenboog?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Louise van Niekerk
Publisher
LAPA Uitgewers
Published
2018
Language
AF
ISBN
9780799391206
Category
work of fiction

Other editions & translations

More by Louise van Niekerk

Browse all works by Louise van Niekerk

Similar books