Can I read Ena Murray Keur 14 on EtoBox?
Ena Murray Keur 14 by Ena Murray is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Ena Murray Keur 14 about?
Wanneer 'n wildvreemde meisie in Weerklank van ons liefde per ongeluk in dr. Rudolf van der Merwe se lewe – én sy woonstel, sy bed en sy slaapklere – beland, raak hy onherroeplik verstrengel by 'n tergende raaisel. Want dié naamlose meisie ly aan geheueverlies, en al leidraad is 'n koerantberig oor 'n onopgeloste moord waarvan die sleutelverdagte spoorloos verdwyn het . . . Net 'n groot skok sal die verlede vir haar kan oopruk. En dis presies wat die verleidelike en slinkse rooikop-joernalis, Catherine, besluit om te doen. Want sy het self 'n ogie op Rudolf en sal haar deur niks laat stuit om die meisie, wat as Babie bekend staan, in 'n slegte lig te stel nie . . . 'n Tyd om te ween is 'n diep roerende verhaal waarin mense mekaar leer om te gee, selfs in die haglikste omstandighede, en waarin hulle besef: die lewe verloop selde soos jy dit beplan. Ná Paul Henning se hartaanval moet Rietspruit 'n ander dokter kry. Maar Hybre, dokter Paul se dogter, vertrou nie die briljante dokter Ewald Waltmann nie. Wat kom soek so 'n suksesvolle geneesheer op so 'n klein plekkie? Die atmosfeer is van die begin af gelaai; reeds by hul eerste ontmoeting spat die vonke. En hierdie gespanne verhouding
Who reads Ena Murray Keur 14?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Ena Murray
- Publisher
- Tafelberg-Uitgewers
- Published
- 2017
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624082934
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Romance, Fiction