Skip to content

Opening book details…

Can I read Engele in die Vreemde - Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog on EtoBox?

Engele in die Vreemde - Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog by Chris Schoeman is a nonfiction available to read on EtoBox.

What is Engele in die Vreemde - Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog about?

Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met ’n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wêreld gekom – van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vreemde toestande te leef en te werk.Engele in die vreemde vertel die verhale van twaalf van hierdie dapper vroue, afkomstig van Engeland, die Nederlande, België, Swede, Kanada, Australië en Nieu-Seeland. Sommige het as verpleegsters aan die front gewerk, terwyl ander Boerekinders in die konsentrasiekampe onderrig het. Hierdie boeiende en inspirerende boek is gebaseer op persoonlike dagboeke en briewe sowel as ander oorlogsbronne, en vertel van hul beproewings terwyl hulle te kampe gehad het met die gevare van oorlog, die uiterstes van die omgewing en die treurige oë van sterwende mans onder hul sorg. Hul verhale is dié van barmhartigheid en moed.

Who reads Engele in die Vreemde - Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog?

It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.

Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.

Author
Chris Schoeman
Publisher
Zebra Press
Published
2013
Language
AF
Category
nonfiction
Subjects
History, African History, Humanities

More by Chris Schoeman

Browse all works by Chris Schoeman

Similar books