Opening book details…
Can I read Bernadine En die Babawagter on EtoBox?
Bernadine En die Babawagter by Lubbe, Arien is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Bernadine En die Babawagter about?
Bernadine stel n kinderoppasser aan om na haar driejarige seuntjie te kyk. Maar weens n koffievlek op die kinderoppasser se CV besef sy te laat dat die Mik wat sy aangestel het, eintlik Mike is n baie aantreklike manlike ingenieur! Van meet af stamp sy en Michael koppe, maar hy is goed vir haar kind en laat ook hr hart onbeheers galop, iets wat sy nooit kan toelaat nie, veral nie n Deon nie. Daarom behandel sy hom ongeskik, al steur hy hom nie juis daaraan nie. Toe hy egter n sy proeftydperk weggaan, besef sy Deon mag nie meer haar lewe vanuit die graf beheer nie. Maar Michael is weg en weier om haar oproepe te antwoord. Sal sy weer tot hom kan deurdring of is dit neusie verby vir hulle?
Who reads Bernadine En die Babawagter?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Lubbe, Arien
- Publisher
- LAPA Uitgewers
- Published
- 2017
- Language
- AF
- ISBN
- 9780799385137
- Category
- work of fiction
More by Lubbe, Arien
Browse all works by Lubbe, Arien
Similar books
- Hermien En die Hartedief — Anita Du Preez (2013)
- Die nuwe dokter op die dorp (M&B) — Lucy Clark (2014)
- Donna en Die Droomman — du Preez, Anita (2015)
- Marlene en die macho man (Satyn) — Anita du Preez (2017)
- #Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel (RomanzaLiefde) — Snyman, Felicia & Steenkamp, Alita (2019)
- Die Kersfeeslysie — Dina Botha (2021)