Skip to content

Opening book details…

Can I read Nova (3): Bloedbroers on EtoBox?

Nova (3): Bloedbroers by Fanie Viljoen is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Nova (3): Bloedbroers about?

Terwyl Lucas en sy vriende probeer om Ayanda se dood te verwerk, word hulle gekonfronteer met vreemde gebeure: 'n misterieuse bol lig, so groot soos 'n rugbybal, hang in die donker buite Brandon-hulle se huis; 'n massiewe swart trok ry Nova se strate binne en verdwyn in die Hok. Die skool word ook skielik ontruim wanneer 'n vuur uitbreek en dele van die skool ontplof. Al die leerders en onderwysers soek skuiling in 'n ondergrondse bunker. Om sake te vererger vertel Lucas se ma vir hom 'n geheim ... Dit keer sy hele wereld om en hy kan nie help om anders na homself en sy vriende te kyk nie. Wanneer Duart uitvind van die geheim, kom daar 'n breuk in sy en Lucas se vriendskap. Wanneer hulle toegesluit word in 'n klein, lee stoorkamer binne die Hok, breek daar selfs 'n rowwe stoeigeveg uit tussen die twee

Who reads Nova (3): Bloedbroers?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Fanie Viljoen
Publisher
LAPA Uitgewers
Published
2014
Language
AF
ISBN
9780799354904
Category
work of fiction

Other editions & translations

More by Fanie Viljoen

Browse all works by Fanie Viljoen

Similar books