Opening book details…
Can I read Gewetenlose Strate - Lewe in die Apartheid Polisie on EtoBox?
Gewetenlose Strate - Lewe in die Apartheid Polisie by Jacobus Kotze is a nonfiction available to read on EtoBox.
What is Gewetenlose Strate - Lewe in die Apartheid Polisie about?
Vir baie jare is die Suid Afrikaanse Polisiemag (SAP) afgebreek en erg gekritiseer op elke moontlike vlak. Meestal deur joernaliste wat nog nooit in die SAP was nie en op tweedehandse inligting staat gemaak het. Na 1994 moes ons lees van barbaarse marteling, uiterste en sinnelose geweld, politieke moorde by die dosyne - alles geskryf om sensasie te soek en verkope aan te help of te wel my vertaling, liberale twak. Die anderkant van die storie, daar is altyd meer as een kant van n storie, agter die skerms, is nooit vertel nie en dus nooit gelees nie. Tot nou toe. Gewetenlose Strate is outobiografies en gebaseer op feite, dit is nie fiksie nie en stelliglik die naaste wat enige nie-lid aan daardie dae kan kom. Wees gewaarsku, dit is geensins jou gewone kom ons haat die SAP of arme troepie, kry my jammer tipe boek nie maar n seldsame en in diepte blik op die lewe in die SAP in die laaste vyf jaar voor mnr Nelson Mandela vrygelaat is. Dit vertel die n verhaal van n polisie sersant, n junior lid, wat groot geword het in Apartheid Suid Afrika en aansluit by die SAP op ouderdom 18, net na skool. Hy kon universiteit toe gegaan het maar hy het die SAP gekies omdat sy doel was om kriminele e
Who reads Gewetenlose Strate - Lewe in die Apartheid Polisie?
It is typically read by self-directed learners exploring a subject in depth.
Common subject areas: history, science, philosophy, social sciences.
- Author
- Jacobus Kotze
- Publisher
- Smashwords Edition
- Published
- 2014
- Language
- AF
- ISBN
- 9781301602124
- Category
- nonfiction
More by Jacobus Kotze
Browse all works by Jacobus Kotze
Similar books
- Moord op Griekwastad : die storie van die Steenkamp-treurspel — Charné Kemp (2014)
- Rassie: Stories oor rugby en die lewe — Rassie Erasmus; David O’Sullivan (2023)
- ROBEY LEIBBRANDT : n lewe van fanatiesme;n lewe van fanatiesme — Albert Blake (2019)
- Die Dood En die Lewe Hierna: 3 Boeke in Een — Isak Burger (2017)
- Die Afrikaanse Skryfgids — Leti Kleyn & Riana Scheepers (2012)
- 1 Recce: Die nag behoort aan ons [Afrikaans] — Alexander Strachan (2019)