Skip to content

Opening book details…

Can I read Satyn Omnibus 4 on EtoBox?

Satyn Omnibus 4 by Satyn [Satyn] is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Satyn Omnibus 4 about?

’n Reënboog vir Aralie: Wanneer Aralie se eksman, Niel, haar smeek om in sy plek as veearts op ’n wildplaas in Namibië te gaan waarneem, stem sy teësinnig in. Want na haar egskeiding het Aralie dringend geld nodig. Maar op Belelapa is dinge beslis nie wat sy verwag het nie. Daar is geen fasiliteite nie aangesien alles nog in aanbou is. En boonop behoort die plek aan Franco Conradie, “olifantfluisteraar”, TV-man en bekende natuurkenner – en hy is glad nie seker of die tenger rooikop-veearts die werk sal kan doen nie. Asof dit nie genoeg is nie, besluit Niel dat hy Aralie ten alle koste wil terugwen. Moet Aralie Niel nog ’n kans gee, of sal Belelapa se aantrekkingskrag sterker wees? Skoonlief en die dirigent: Nina se troetelnaam is dalk Skoonlief, maar sy’s nie ’n meisie wat jy sonder handskoene aanpak nie. Sy is ’n inspekteur van Georganiseerde Misdaad in die Polisiediens en het ses ouer broers. Na ’n voorval waar Nina op invloedryke mense se tone trap, kry sy opdrag om deel uit te maak van Quinn Chauncey se sekuriteitspan tydens sy optrede in Suid-Afrika. Quinn mag dalk ’n wêreldberoemde Ierse dirigent en violis wees, maar Nina beskou sy uitverkoopte konserte as tydmors en onbelang

Who reads Satyn Omnibus 4?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Satyn [Satyn]
Publisher
Satyn
Published
2014
Language
AF
ISBN
9780624071594
Category
work of fiction
Subjects
Romance, Fiction

Other editions & translations

More by Satyn [Satyn]

Browse all works by Satyn [Satyn]

Similar books