Skip to content

Opening book details…

Can I read Skuldig on EtoBox?

Skuldig by steyn, martin is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Skuldig about?

As die dood onverwags en gewelddadig kom, is dit regtig beter om vinnig, sonder lyding, saam te gaan? Het die meeste mense nie daardie oomblikke nodig om te bely en vergifnis te vra nie? n Middeljarige tandarts, tereggestel in sy sitkamer. Teen die muur, een woord. In bloed. Adjudant Colin Menck kyk na die skoon toneel en hy is oortuig dis n professionele moordenaar se werk. Wie het hom gehuur? Die hoofverdagte is die slagoffer se vrou, wat net te onemosioneel oor die moord is. Maar wat het hy gedoen om so n dood te verdien? Minder as n week later staan Menck weer voor n muur met sewe bloederige letters. Die enigste verbintenis tussen die twee slagoffers is nog n ongelukkige vrou, n eks hierdie keer, hulle seuntjie n twispunt. Om sake te bemoeilik, het Menck en sy nuwe jong kollega mekaar nog nie regtig gevind nie. Daar is boonop die wrywing met die nuwe ambisieuse groepleier. En iemand uit n hoofstuk in sy lewe waarvan hy eerder wil vergeet. Hoeveel name is op hierdie moordenaar se lys? Hoeveel mans gaan nog SKULDIG in hulle eie bloed skryf? Martin Steyn het in misdaadfiksie gedebuteer met Donker spoor wat groot lof uitgelok het. En Steyn gaan verder, hy deursoek die bose sowel as

Who reads Skuldig?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
steyn, martin
Publisher
LAPA Uitgewers
Published
2015
Language
AF
ISBN
9780799373608
Category
work of fiction
Subjects
Thriller, Fiction
Rating
4.26 / 5 (40 ratings)
Updated
2026-03-14

More by steyn, martin

Browse all works by steyn, martin

Similar books