Skip to content

Opening book details…

Can I read Die Landheer Van Koningshof on EtoBox?

Die Landheer Van Koningshof by Wyk, Schalkie van is a work of fiction available to read on EtoBox.

What is Die Landheer Van Koningshof about?

Erika Strauss het klaar studeer en wil begin om sielkunde te praktiseer, maar skielik is haar eie psige vir haar ’n raaisel. Dis die aantreklike donkerkopman wat sy in die bure se tuin aangetref het wat haar kop so deurmekaarkrap. Wat sou haar besiel het om die wildvreemde man te soen en dit boonop te geniet? Hy was geklee in ’n oorpak en het beweer hy is ’n tuinier en sy naam is Moos, maar sy weet sommer dit is nie waar nie. Wie is hy? En waarheen het hy verdwyn? Sy verbeel haar nou selfs dat sy hom, geklee in ’n aandpak, in ’n deftige restaurant gewaar het . . . Sy moet haar regruk, want ’n ou vriend het haar hulp nodig om sy vrou se irrasionele vrese te help besweer. Maar Erika weet sy sal ook met haar eie emosionele bagasie moet vrede maak as daar enigsins vir haar ’n kans op liefde is . . .

Who reads Die Landheer Van Koningshof?

It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.

Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.

Author
Wyk, Schalkie van
Publisher
Tafelberg-Uitgewers
Published
2017
Language
AF
ISBN
9780624080862
Category
work of fiction
Subjects
Romance, Fiction

More by Wyk, Schalkie van

Browse all works by Wyk, Schalkie van

Similar books