Opening book details…
Can I read Troukoek Maak Nie Vet Nie on EtoBox?
Troukoek Maak Nie Vet Nie by Kristel Loots [Loots, Kristel] is a work of fiction available to read on EtoBox.
What is Troukoek Maak Nie Vet Nie about?
Dixie speel wedding planner, maar eintlik dink sy die huwelik is ’n siek grap. Mans is flippen useless. Selfs haar pa blowdry sy hare en verbeel hom hy speel in The Bold and the Beautiful. Dixie het gedink Kurt sal met haar trou as sy lank genoeg sy sokkies onder die bed uit grawe, maar vir “tot die dood ons skei” was hy toe so bang soos die duiwel vir ’n skoot yswater in die gesig. Nou is sy single en selibaat, en so sal dit bly. Swinging from the chandeliers is nie vir haar nie. Dis bedoel vir supermodelle soos Vicky Vermaak – so vol botox en silikoon dat sy nie oornag sal vergaan nie. Sý gaan met ’n watertand-hunk trou, soos die een wat Dixie soveel jare gelede net daardie één keer vuurwarm gesoen het. Vir haar organise Dixie ’n wondermooie trourok en ’n toringhoë troukoek, die ene dekadensie met hope room en sjokolade en ander sondige bestanddele. Want troukoek maak mos gelukkig nie vet nie . . . Maar Dixie loop rond met ’n geheim en kan juis maklik ’n boggheroppie van ’n ding maak. Is daar enige kans dat die regte man met die regte vrou getroud gaan raak?
Who reads Troukoek Maak Nie Vet Nie?
It is typically read by readers looking for immersive, entertainment-first reading.
Common subject areas: fiction, literature, genre fiction.
- Author
- Kristel Loots [Loots, Kristel]
- Publisher
- LAPA Publishers
- Published
- 2011
- Language
- AF
- ISBN
- 9780624053545
- Category
- work of fiction
- Subjects
- Romance, Fiction
More by Kristel Loots [Loots, Kristel]
Browse all works by Kristel Loots [Loots, Kristel]
